• #presiesanders

    Advertisement
    Ek het gister weer heerlik by Boekbederf gekuier saam met tuisskolers en hul ma's. Hoe interresant om almal se benaderin
    0

    Ek het gister weer heerlik by Boekbederf gekuier saam met tuisskolers en hul ma's. Hoe interresant om almal se benaderings tot onderrig te hoor. #lees#boeke#kinder#onderrig#boekbederf#Presiesanders#Lealief#Afrikaans#ceciliasteyn😃📚

    Vanoggend het 'n groep tuisskolers van Klerksdorp by BoekBederf ingeloer vir 'n kuiertjie saam met Cecilia Steyn. Sy't v
    1

    Vanoggend het 'n groep tuisskolers van Klerksdorp by BoekBederf ingeloer vir 'n kuiertjie saam met Cecilia Steyn. Sy't vertel van haar boeke, waar sy haar idees vir stories kry en wat lees so belangrik - en lekker! - maak. Ook waarom lees GEVAARLIK❗ is. Cecilia het ook 'n hoofstuk uit Lea ❤ Seeskilpaaie voorgelees en selfs hierdie tannie wou nie hê sy moes ophou lees nie😂 Ek hoop dat baie skrywers en illustreerders ons en die tuisskolers nog sal besoek, want hierdie outjies het planne: van hulle het ook ambisies om skrywers✏ en illustreerders🎨 te word. #BoekBederf#leeslekkerte#Leesluise#Boekwurms#BoekwinkelKlerksdorp#CeciliaSteyn#PresiesAnders#LeaLiefSeeskilpaaie

    Vir al die ongewone, vreeslose, skerp vroulike karakters in my stories en die meisies en vrouens wat oor hulle lees - Ge
    0

    Vir al die ongewone, vreeslose, skerp vroulike karakters in my stories en die meisies en vrouens wat oor hulle lees - Gelukkige Vrouedag!! #Estelle#Megan#Ciska#Lisa#Sophia#Zoe#Zoya#Lea#Alana#Gita#Olivia #DieMeisieOpDieDak#Tienerharte-reeks#Presiesanders#Lealief#Romanza#Hartklop

    N u w e
T i t e l s_ t i e n e r s -  Legendariese Lua Verwey
-  Nimmermeer
-  #presiesanders -  @marga_jonker reeks boe
    1

    N u w e T i t e l s_ t i e n e r s - Legendariese Lua Verwey - Nimmermeer - #presiesanders- @marga_jonkerreeks boeke #tbkshop #pretoriabookshop #onsleesafrikaans #jonglesers #kinderboeke

    Baie dankie vir die voorreg, Rooi Rose! Koop jou kopie en skryf nou in. 5 Gelukkige lesers kan elk 'n kopie van #Presies
    5

    Baie dankie vir die voorreg, Rooi Rose! Koop jou kopie en skryf nou in. 5 Gelukkige lesers kan elk 'n kopie van #Presiesanders3 wen! #rooirose#ceciliasteyn#Presiesanders3#tiener#liefde#nbuitgewers#boeke#lees👻🤓🏆📝❤️

    Die plattelandse skole waar ek dié week lekker gekuier het. Hoërskool Brits, Laerskool Olienpark, Kosterskool en Swartru
    0

    Die plattelandse skole waar ek dié week lekker gekuier het. Hoërskool Brits, Laerskool Olienpark, Kosterskool en Swartruggens gekombineerd. #skoolbesoeke#2019#Presiesanders#tienerharte#tiener#liefde#nbuitgewers#ceciliasteyn#yalit

    15 April is die derde #Presiesanders op winkelrakke! Somerskool en spoke... #tiener #presiesanders #boeke #lees #liefde
    0

    15 April is die derde #Presiesandersop winkelrakke! Somerskool en spoke... #tiener#presiesanders#boeke#lees#liefde#nbuitgewers#ceciliasteyn#yaromance#books#writersofinstagram#girlpower❤️🧟‍♀️👻🤓

    Baie dankie aan die ATKV vir die kinderboektoenning vir selfleeskategorie graad 6-7! Foto's deur Nardus Engelbrecht en M
    4

    Baie dankie aan die ATKV vir die kinderboektoenning vir selfleeskategorie graad 6-7! Foto's deur Nardus Engelbrecht en Marion Erskine. #PresiesAnders#tweeling #liefde#lees#jeugverhaal#tiener#nbuitgewers#ATKV#afrikaans#award#authorsofinstagram#writersofinstagram#ya#woordveertjies2018

    #PresiesAnders is pas aangewys as die wenner van die ATKV-Kinderboektoekenning vir selfleeskategorie graad 6-7!

#Presie
    4

    #PresiesAndersis pas aangewys as die wenner van die ATKV-Kinderboektoekenning vir selfleeskategorie graad 6-7! #PresiesAnders#tweeling#nbpublishers#liefde#lees#tiener#nbuitgewers#ATKV#afrikaans#award#authorsofinstagram#writersofinstagram#ya

    Hoop julle het 'n marshmallowlekker-Maandag! Ek gaan tyd saam met 'n sekere tweeling spandeer...🤩☕🤸 #tiener #PresiesAnde
    1

    Hoop julle het 'n marshmallowlekker-Maandag! Ek gaan tyd saam met 'n sekere tweeling spandeer...🤩☕🤸 #tiener#PresiesAnders#3#tweeling#lees#skrywer#boeke#teen#fluff#hotchocolate#ya#amwriting#authorsofinstagram#ceciliasteyn

    Fan mail laat skrywers se harte warm klop. Dankie vir die een! Laat weet my wie was jou gunsteling karakter of watter bo
    1

    Fan mail laat skrywers se harte warm klop. Dankie vir die een! Laat weet my wie was jou gunsteling karakter of watter boek jy die meeste van hou op my webblad. Link in bio.

    Om uit te vind hoe Mia en Zack PresiesAnders is, gaan loer op my skrywersblad op Facebook! #PresiesAnders #tweeling #boe
    0

    Om uit te vind hoe Mia en Zack PresiesAnders is, gaan loer op my skrywersblad op Facebook! #PresiesAnders#tweeling#boeke#cupcakesenkupidos#lees#nbuitgewers

    Ek het so lekker aan Zoya se storie geskryf! Hoop julle geniet dit net so baie! 😍♥️❤️ #PresiesAnders #tweeling #nbpublis
    4

    Ek het so lekker aan Zoya se storie geskryf! Hoop julle geniet dit net so baie! 😍♥️❤️ #PresiesAnders#tweeling#nbpublishers#liefde#lees#tiener#reading#ya#amwriting#love#authorsofinstagram#twins#cupcakes#jeugverhaal#lovewatekdoen

    Boekwurms, staan gerus nader. Om ’n boek wat in jou smaak val uit te snuffel kan ’n tamaai taak wees. Jy hoef gelukkig n
    0

    Boekwurms, staan gerus nader. Om ’n boek wat in jou smaak val uit te snuffel kan ’n tamaai taak wees. Jy hoef gelukkig nie in ’n koue sweet uit te slaan nie, die ATKV sal jou flitslig in die donkerte wees. Elke naweek plaas ons die kollig op ’n boek. So basta met die braaivleisvure. Krul op in die kooi en lees een van hierdie fantastiese boeke. Vandag se #naweekboekflitseis vir ons jonger lesers. • Dinge wat ek nie van Skape geweet het nie - @jacozombie- @lapa_uitgewers Hier is iets wat Luan van skape geleer het: Glo my, as jy op die ingewing van die oomblik ’n skaap by ’n kerkbasaar steel, sal jou lewe nooit weer dieselfde wees nie... As straf moet Luan op ’n road trip gaan saam met sy eksentrieke fotograaf-ouma wat ’n fotoboek oor windpompe wil publiseer. • Pienk is nie vir sissies nie - @christienneser- @nb_bookstagram Nicci is ’n willewragtig op ’n bergfiets. Die heel lekkerste is om die seuns se reaksie te sien wanneer hulle besef ’n meisie het vir hulle weggery. Tot die dag wat Nicci wreed aangeval en van haar fiets beroof word. • #PresiesAnders2: Cupcakes en kupido's - @ceciliasteyn_skrywer- @nb_bookstagram Zoyapresteer nie op skool soos haar identiese tweelingsussie Zoe nie. Maar wie gee tog om oor wiskunde of rekeningkunde? Dis veel beter om seker te maak sy lyk altyd fantasties op ’n selfie. Dis tog hoe sy Erwee du Rand se oog kan vang. Of is dit? #Afrikaans#boeke#lees#boekklub#leeskringe#tieners#skape @deproskaap

    Gaan lees nou die eerste hoofstuk van #PresiesAnders Cupcakes en Kupido's op my webblad! http://www.ceciliasteyn.co.za/p
    1

    Gaan lees nou die eerste hoofstuk van #PresiesAndersCupcakes en Kupido's op my webblad! http://www.ceciliasteyn.co.za/presiesanders-cupcakes-en-kupidos/ #tiener#liefde#boek#afrikaans#lees#nbuitgewers#human#reading#ya#inlove#ceciliasteyn

    #PresiesAnders, Cupcakes en Kupido's nou op winkelrakke! Gaan Zoya liefde vind? Dis dalk nie so maklik nie... #verlief #
    0

    #PresiesAnders,Cupcakes en Kupido's nou op winkelrakke! Gaan Zoya liefde vind? Dis dalk nie so maklik nie... #verlief#lees#afrikaans#tweeling#cupcakes#ya#jeugverhaal#tiener#reading#nbuitgewers

    Dit was so lekker om vandag dogters by Hoërskool Overvaal te ontmoet wat my stories geniet! #tienerharte #afrikaans #tie
    0

    Dit was so lekker om vandag dogters by Hoërskool Overvaal te ontmoet wat my stories geniet! #tienerharte#afrikaans#tiener#jeugroman#PresiesAnders#ya#boeke#woorde#liefde#lees#skool

    Nog skoolbesoeke vandag! Hier kuier ek by Hoërskool Dr. Malan in Meyerton.  #tienerharte #afrikaans #tiener #jeugroman #
    0

    Nog skoolbesoeke vandag! Hier kuier ek by Hoërskool Dr. Malan in Meyerton. #tienerharte#afrikaans#tiener#jeugroman#PresiesAnders#ya#boeke#woorde#liefde#lees

    Ek het vandag lekker met die leerlinge van Midstream Ridge Primary  gesels oor die lees van liefdesverhale. #boektoer #j
    1

    Ek het vandag lekker met die leerlinge van Midstream Ridge Primary gesels oor die lees van liefdesverhale. #boektoer#jeugroman#PresiesAnders#afrikaans#tienerharte#nbjongklomp#henkviljoen#yabooks#read

    Kyk vanaand Pasella op SABC 2. HemelBesem het 'n draai in Klerksdorp gemaak en lekker met my oor my boeke gesels! #tiene
    1

    Kyk vanaand Pasella op SABC 2. HemelBesem het 'n draai in Klerksdorp gemaak en lekker met my oor my boeke gesels! #tienerharte#jeugroman#PresiesAnders#tiener#afrikaans#woorde#hemelbesem#diemeisieopdiedak#ya#books#words#read#nbuitgewers#lapauitgewers

    free dating site -- Domain - Hosting